’n Middel
arts and culture

’n Middel

Hosted byQuicket

About Event

DEBUUT Met **Tinarie van Wyk Loots**, **Stian Bam** *’n Middel* is ’n rou, intieme blik op ’n paartjie vasgevang tussen wat was en wat nooit geword het nie. Ná jare saam begin die stilte harder praat as die woorde: onvervulde begeertes, gemiste kanse, liefde wat gelyktydig bestaan en verbrokkel. In ’n enkele ruimte ontvou ’n gesprek wat lankal moes gebeur – skerp, eerlik, soms wreed, soms onverwags teer. Eldridge se teks sny tot by die kern van die middeljare: die konfrontasie met tyd, keuses en die brose hoop op verandering. Regisseur **Cintaine Schutte** Skrywer **David Eldridge** Vertaler** Wessel Pretorius** Ontwerp **Nell van der Merwe** Verhoogbestuur **Ané Koegelenberg** 'n **Toyota Stellenbosch Woordfees**-produksie, moontlik gemaak deur **NATi**

Sunday, Oct 11

2:30 PM - 4:00 PM

kykNET Idasvallei Primêr, Bloekom Avenue, Stellenbosch

PriceR 115

Going

0