
arts and culture
Die geheim van Slangfontein
Hosted byQuicket
About Event
2011 Met **Rian Malan, Ian Roberts** en die **Radio Kalahari Orkes, Jack Parow, Valiant Swart** ’n Desperate man soek na Slangfontein, ’n geheimsinnige dorpie in die Kalahari-agterland. Om dit te vind volg hy die sein van die spookradio Kalahari na die hart van ’n boeremusiek-utopia wat “honderd jaar agter die tye, maar steeds op die spoor” is. Vervaardiger, regisseur, redigeerder en kinematograaf **Lloyd Ross** Skrywer en verteller **Rian Malan** 65 min
Sunday, Oct 11
4:00 PM - 5:05 PM
Road House Cinema at The Neelsie, De Beer Road 7, Stellenbosch
PriceR 60