
arts and culture
Schalk Bezuidenhout: Hey hey ek is geskei
Hosted byQuicket
About Event
STANDUP Het jy al ooit deur ’n egskeiding gegaan? Wel, Schalk het. En gelukkig vir jou móét hy daaroor praat. Hoekom? Omdat dit goedkoper is as terapie. Rou, eerlike *stand-up* op sy allerbeste – met miskien selfs ’n enkele traan wat teen die linkerwang afrol. Dit is hopelik – in die naam van alles wat goed en lekker is – die eerste én laaste *show *oor ’n egskeiding wat Bezuidenhout ooit sal doen. Moenie dit misloop nie. Vervaardiger **Erns Grundling**
Sunday, Oct 11
9:00 AM - 10:10 AM
HMS Bloemhof Sentrum, Koch Road, Stellenbosch
PriceR 180