
arts and culture
Eikestad Toneelgroep
Hosted byQuicket
About Event
Die mengelmoeskardoes sirkus kom betower die klein afgesonderde dorpie met hulle kreatiwiteit en wyshede oor die lewe. In hierdie dorpie het tyd gaan stil staan. Die sirkus leer hulle van drome, keuses en moontlikhede. Almal leer dat kanse aangegryp moet word en dat daar nie 'n beter tyd is om te leef as nou nie.
Wednesday, Oct 14
4:00 PM - 5:00 PM
Laerskool Eikestad, Doornbosch, Stellenbosch
PriceR 40