
arts and culture
Die ander dogter
Hosted byQuicket
About Event
Met **Sandra Prinsloo** ’n Tienjarige meisie vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 met die Nobelprys vir letterkunde bekroon is. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdrietigheid. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies. Regisseur **Lara Foot** Skrywer **Annie Ernaux**, verwerk deur** Saartjie Botha** Vertaling** Naòmi Morgan** Ontwerp **Wolf Britz** ’n** Toyota Stellenbosch Woordfees**-produksie
Sunday, Oct 11
3:00 PM - 4:10 PM
Adam Small Auditorium, Victoria Street 15, Stellenbosch
PriceR 105