
arts and culture
Tandepasta en sigarette
Hosted byQuicket
About Event
FRINGE Met **Nichola Viviers, Conradie van Heerden** Wallis en Chantry ontmoet by ’n vriend van ’n vriend se partytjie en voel oombliklik ’n konneksie, maar Chantry se kêrel is steeds op die toneel. Wallis sal tevrede wees met ’n vriendskap, want al is Chantry die regte mens vir hom, is dit beslis nie die regte tyd nie. Maar wat gebeur wanneer die grense tussen vriendskap en liefde vervaag en die vrees jou oorval dat jy ’n eenkeer-in-’n-leeftyd-konneksie gaan misloop? Vervaardigers **Nichola Viviers, Conradie van Heerden** Regisseurs **Jeanne-Marié Koekemoer, Angelique Filter** Skrywer **TJ Dawe** Vertaler **Nichola Viviers**
Sunday, Oct 11
3:00 PM - 4:05 PM
HMS Bloemhof-skoolsaal, Koch Road, Stellenbosch
PriceR 120