Stadskoor: Soekenjin
music

Stadskoor: Soekenjin

Hosted byQuicket

About Event

Met **Stadskoor | -Choir | -iKwayara** **Stadskoor | -Choir | -iKwayara** beloof ’n onvergeetlike ervaring met dié nuwe produksie wat Bibi Slippers se digbundel *Soekenjin* as bronteks gebruik. Deur ’n kombinasie van nuwe gekomponeerde koormusiek en evokatiewe klanklandskappe verander Slippers se woorde in ’n ryk tapisserie van klank, ritme en emosie. ’n Keur van Slippers se gedigte word voorgedra, gesing en gelees, wat ’n dinamiese dialoog tussen stem, musiek en teks skep. Die produksie put ook inspirasie uit Suid-Afrika se populêre musiekkultuur van die afgelope twee dekades. Dirigent, komponis en musikale verwerking **Pieter Bezuidenhout** Teks **Bibi Slippers** Pianis** Johan Swanepoel** Regisseur **Nini Conradie** Vervaardiger **Thank You Kindly Bobby** ******************************************************************* With **Stadskoor | -Choir | -iKwayara** **Stadskoor | -Choir | -iKwayara** invites you on a journey where words become music and music becomes memory. Inspired by Bibi Slippers’ poetry collection *Soekenjin*, this vibrant new production transforms her verses into living soundscapes. Newly composed choral works weave rhythm and emotion into Slippers’ words. Her poems are spoken, sung and read aloud, creating a shimmering dialogue between voice, music, and text. The production also draws from South Africa’s popular music culture of the past two decades. Conductor, Composer and Musical Adaptation **Pieter Bezuidenhout** Text **Bibi Slippers** Pianist** Johan Swanepoel** Director **Nini Conradie** Producer **Thank You Kindly Bobby**

Sunday, Oct 11

5:00 PM - 5:50 PM

Fismer, Victoria Street, Stellenbosch

PriceR 180

Going

0