Brendan Peyper live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
music

Brendan Peyper live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Hosted byQuicket

About Event

**Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand!** Brendan Peyper bring sy band en unieke styl en ongelooflike verhoogenergie na die verhoog vir 'n vertoning wat jy beslis nie wil misloop nie. Verwag ’n aand propvol **lekker musiek, groot energie, sing-saam oomblikke en daardie atmosfeer wat jou sommer dadelik op jou voete laat spring!** **Belangrike informasie:** Sodra jou kaartjie gekoop is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville. Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 20:00. Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.

Thursday, Oct 22

6:00 PM - 7:15 PM

Kapstadt Brauhaus Durbanville, Vrede Street, Cape Town

PriceR 250

Going

0