
LEMOENE, LEMOENE, LEMOENE, LEMOENE, LEMOENE
About Event
Met **Dean John Smith**, **Mienke Ehlers** In ’n Suid-Afrika waar mense net 140 woorde per dag mag gebruik, moet twee jong geliefdes leer om met stilte te leef en om met woorde te baklei. Hoe sê jy “Ek’s lief vir jou” as taal self gevaarlik geword het? Hierdie ontroerende stuk ondersoek wat liefde, vryheid en die krag van ’n mens se stem binne beperkinge beteken. Vervaardiger **Unusual Bones** Regisseur, teksverwerking en ontwerp **Kanya Viljoen** Skrywer **Sam Steiner** Musiek **Rynhardt van Blerk** Verhoogbestuur **Natalie Fraser** ’n Ko-produksie van die **Suidoosterfees **en** KKNK, **moontlik gemaak deur **NATi, **die **Festival Enterprise Catalyst (FEC) **en **The Jobs Fund**.
Sunday, Oct 11
5:30 PM - 6:45 PM
kykNET Idasvallei Primêr, Bloekom Avenue, Stellenbosch